CR
Callie R
1 reviews | Active since Mar 2018
02 Jun 2020, 14:11
*****streke van Edgars
Ek kry deesdae oproepe dat ek hulle vir 'n Thank You kaart R50 skuld. Ek het geen rekening met Edgars nie. Hulle bel tot 2 keer per dag.
My vrou ontdek met 'n skok dat hulle vir haar ook R23 per maand vir die Thank You kaart vra. Sy is nooit meegedeel dat die kaart jou geld kos nie. Nooit toestemming gegee dat haar 6 maande rentevrye rekening na 'n 12 maande rekening geskuif word waar rente gevra word nie.
Edgars of Edcon is besig met ongeruimdhede.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Edgars's replyOfficial
02 Jun 2020, 16:38Dear Callie,
Thank you for taking our call.
This response serves to confirm that you were contacted and it was explained to you why you were billed the R50.00 replacement card fee.
NB: You are liable for the fee on your next installment date.
Here below is a reference number generated for this query:
***/GO
Kind Reagrds
The Edgars Team

Best regards,
Edgars's reply02 Jun 2020, 16:38
Official
Dear Callie,

Callie R's updateReviewer Update
21 Jun 2020, 14:52Ek wag vir die dagvaardiging vanaf julle ***** bankrot besigheid. Ek het nie gevra vir die kaart nie en wou ****ant betaal toe daar gevra was of ek nie 'n kaart het nie. Ek het 'n kaart getoon toe word vir my gese ek moet 'n ander kaart kry omdat myne te oud is en verval het. Ek was onwetend geboelie om 'n nuwe kaart te kry. Geen koste of fooi was aan my verduidelik nie.
So dagvaar my dan hoor ons wat die landdros dink van jul gewetenlose skurkagtige besigheidsmodel. Julle oortree die verbruikers wet met jul doen en late.

Callie R's update21 Jun 2020, 14:52
Reviewer Update
Ek wag vir die dagvaardiging vanaf julle ***** bankrot besigheid. Ek het nie gevra vir die kaart nie en wou ****ant betaal toe daar gevra was of ek nie 'n kaart het nie. Ek het 'n kaart getoon toe word vir my gese ek moet 'n ander kaart kry omdat myne te oud is en verval het. Ek was onwetend geboelie om 'n nuwe kaart te kry. Geen koste of fooi was aan my verduidelik nie.