1 reviews | Active since Mar 2015
REKENING WAT EK NOOIT KRY NIE.
Die rek is 17 Mei 2014 oopgemaak. daar is 2 items op gekoop naamlik sweetpak broek en n denim vir die bedrag van R749.83. eerste staat was vir periode 06.06.2014 en t****e een 06.03.2015 wat ontvang is. nog net twee in n jaar se tyd. die totale betalings gedoen tot op 23.07.2015 is R1659.24. die is die t****e klagte oor edgars wat ek rapporteer. die 8 maart 2015 is die eerste klagte gewees, die rekening beskerminsplan en financial services and clubs fees het ek van die begin af gevra dit moet nie op wees nie, die staat vir die periode 06.06.14 het al die ekstra kostes op nadat ek weer moes bel is dit af gehaal maar nooit is die vorige kostes wat ek betaal het terug aan my terug betaal nie. ek kan nie dink dat die terug betalings bedrag op R749.83 n skaamlike R1659.24 kan wees nie. ek stel voor julle ondersoek die saak van swak diens, di feit laat slegs 2 state ontvang is en laat meer as nodig terug betaal is. ek soek binne 24 uur n ordentlike recon en terugvoering oor die klagtes. rek nr: ***
Thank you for raising your apprehensions with us. Please be advised the account is up to date and if you require a settlement amount you may contact the accounts department on ***. We apologise for the overall experience.
Please find your reference number: ***/GO
Kind regards.
Edcon customer experience team.
***