aN
allicia N

1 reviews | Active since Nov 2019

20 Mar 2026, 11:42

Niemand kan emails lees nie

Ek het n sms gekry dat ek nie my rekening betaal het nie(wat ek wel gedoen het). Toe kry ek n sms ek gaan geblacklist word. Het die rekening al 20jr. Ek het weer n betaling gedoen, toe kry ek n sms jammer dis verkeerd gestuur.Opgevolg oor my 1ste betaling. Al wat ek nou wil weet is of het hulle 2 betalings gelaai op my rekening want ek het 2 betalings gedoen. Nou is daar lyk dit my nie niemand wat n̈ email kan lees nie. Antwoord my elke keer iets anders. Het nou weer vir die 6de keer probeer

0
Replies (0)