1 reviews | Active since Sept 2011
DIE SLEGSTE ERVARING OOIT.... EDGARDS KEY WEST... Sjoe mense, wat n ongelooflike on-aangename ervaring vanoggend in Edgards Key west!!... Ek gaan gou na kerk daaraan om vir my parfuum re koop. Ek betaal dit en op pad uit stop die sekuriteit my omdat die alarm by die deur afgaan. Ek verduidelik aan hom dat die bewys van betaling binne in die pakkie is van R 890-00 vir die aankoop. Maar nee, hy wou niks weet nie, en roep toe die hoof van sekuriteit. (Die aarde kon my insluk).... Ek is weg geneem daar na die \Managers Office"wat nie daar was nie"
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.