1 reviews | Active since Apr 2021
Gift Voucher ;not good enough
Goeiedag Ek wil graag kla oor Edgars. Ek het in Oudtshoorn gift voucher gekoop vir my dogter se verjaarsdag in Feb 2020 Maart toe gebeur Covid, met die gevolg dat sy nou eers die vouchers gebruik. Die dag toe ek die vouchers koop, toe se hulle dit is 3 jaar geldig. Net daarna toe maak Edgars sy tak toe op Oudtshoorn. Sondag doen ons die moeite om George Garden Route toe te gaan en die vouchers te gebruik. Net om tehoor "jammer dis nie meer geldig nie" Hulle het van systeem verander en nou kan hulle nie die vouchers "sien" nie. R1000 in die water?? Ek het vandag gewag dat Candice my moet terugbel om te hoor of call centre ons kan help, maar geen oproep van Candice gekry nie. wat doen ek nou? Hoor graag van julle. Groete
