1 reviews | Active since Dec 2015
Eers ontvang ek nie my fakture nie, nou dat ek wel dit ontvang kom ek 1 Nov agter dat daar word goed (VIP Club) op my rekening gesit. Bel hulle, ek betaal al dit vir 14maande! Al wat ek wil he is dat hulle my moet terug betaal vir iets wat ek nie voor gevra het nie!!!! Ek wag tot vandag toe 07 Des 2015 dat hulle my moet terug bel. Ek het al vele e-mails gestuur, gebel en self Cape Gate ook gebel waar ek die rekening oop gemaak het. Wat meer moet ek doen om iets uit julle te kry??? Die mees patetiese diens wat ek al ooit gesien het! Ek gaan na die media toe gaan met dit want so kan dit nie aangaan nie!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.