1 reviews | Active since Jan 2014
Ekstras op rekening.
Seder ek die rekening oop gemaak het, het ek uitdruklik gese ek soek geen ekstras op die rekening nie. ekstra protection splans, clubs ens ens. Ek is nou siek en sat gebel, in gegaan edgars toe om die ekstras af te haal van my rekening af. Ek betaal in my malle maai in en die rekening raak net nie minder nie. Ek het wanneer laas iets op die ding gekoop en die balans kom net nie af nie. Nou wil ek weet wat gaan julle doen? Wat ek wil he is dat als wat van die begin af as ekstras op die rekening aangebring is nadat ek uitdruklik gese het ek soek dit nie, afgehaal en terug geskryf word. ek betaal vir goed wat ek nie wil he nie en wat ek elke liewe maand moet gaan baklei oor en my tyd mors. Asseblief skryf al my geld terug en maak die rekening nou reg. Ek gaan elkgeval die rekeing toemaak as hy afbetaal is want mens kry niks en geen samewerking van julle kant af nie. Ek betaal elke maand getrou en self meer ook, maar steeds kom die balabns nie af nie. Maak my goed reg asb en onmiddelik ook. Ek soek als terug geskryg op die rekening.
Thank you for bringing this matter to our attention. Please be advised we have referred this query to the accounts department for investigation regarding the membership enrolled on your account. We assure you concrete feedback will be given to you shortly. We apologise for the overall experience.
Please find your reference number: ***/GO
If you require any further assistance, kindly contact the accounts department on ***
Kind regards,
Customer Experience Team.
Call Centre: ***
Best regards,