CC
Carolina C
1 reviews | Active since Nov 2020
17 Nov 2020, 17:09
Edgars
Die slegte kliente diens ooit. Sukkel al vir meer as 3 ure om uit te vind wat gaan aan met my rekening. Na amper 30 oproepe na 9 verskillende nommers (ek bly verwys word na ander nr) weet ek nog steeds nie wat aangaan met my rekening. Hul kry geen rekord van my op enige stelsel, my rekening word elke maand betaal en laaste staat gekry in Oktober. Dit is pateties verby
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)