EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

16 Feb 2016, 09:39

betaling meer op rekening

Ok ek verstaan nou niks. ek het gevra laat al die ekstras vanaf die rekening oop gemaak is terug geksryf moet word, nadat ek hoe lank gesukkel en gesmeek het. ek het wel eposse ontvang maar verstaan niks. dis 2014 datums en die persone wat my wel gemail het het gese ek skuld nog geld vir einde January en nou moet ek sommer meer betaal as voorheen. Ag nee man as als terug geskryf is moet ek aansienlik minder betaal. Ek soek n duidelike statement vanaf dag van oopmaak van die rekening en bewyse op die staat waar elke maand se ekstras wat nie verpligtend is terug geskryf is. Ag nee magtig ek sukkel al so lank om wel enige hulp uit julle te kry nou moet ek sommer meer betaal nee dit werk nie so nie. doen asb wat ek vra en stuur n volledige staat wat al die credits wys vanaf dag wat die rekening oopgemaak is en wat wys laat al die onnodige ekstras af is.

0
Replies (1)
Edgars
Edgars's reply16 Feb 2016, 13:45
Official
Hello Flica8505,

Thank you for bringing above concerns to our attention.

Please be advised that your query has been referred to our regional credit office management to review. Upon their findings feedback confirming resolution will be provided to you directly within the next 48 working hours.

Please find below reference number for this query:
***/GO

Should you need any further assistance please do not hesitate to contact us on the number below.

Kind regards,
Customer Experience Team.
Call Centre: ***