TG
Thelma G
1 reviews | Active since Sept 2021
27 Sept 2021, 12:21
Swak diens
Hoe is dit moontlik dat jy 7uur in oggend jou kaart ingee vir jou file. Hul roep almal wat na jou inkom. 12:10 nm roep hul jou en se net jy moet maar n ander afspraak maak,die Dr's is te vol. Heeldag gemors, onnodig R250 se diesel uitgery wat ons defnitief nie kan bekostig omdat daar geen inkomste vir ons gesin is vanaf Maart 2020, danksy lockdown reels.!! Ek verstaan nie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)