VA
Vernon A
1 reviews | Active since May 2021
06 May 2021, 10:42
***huis van onheil is Eden
Grag wil ek vertel van Eden waar onse armes geslaan word geforce kerk toe, hulle vloek jou en smeer bedrog toe. Besteel jou rot en kaal. Mar kliphard bid ons vir skenkings en Belieg mekaar,baklei en dink ons is larney.
Julle sorg vir klomp kriminele.bestuur stink,so *******, maar ons is Christelik,askies tog. Dreig om jou uit te smyt as jy hul stront nie sluk nie. Addicts en jail birds op managment en klomp bedelaars wat die plek se naam *** maak.nee dankie dis veiliger op straat
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)