CK
Caroline K

1 reviews | Active since Mar 2015

14 Nov 2015, 11:48

Giving two diferent opinions

Goeiedag ek het 'n rekening by Edgars wat agterstalig is omdat ek nie gwerk het nie. Ek het 'n polis op die rekening gehad waar ek gister 13 November gebel ht om t hoor of dit nog bestaan,die 1 vrou het gese die polis bestaan nog,toe.eke weer 'n anner nr bel se hul die polis op die. 7de gelapse,maar as ek betaal word dit reinstate. My ma is op die 28t oorlede en ek voel in gevalle soos hierdie kan n konsalt jou ophoogte hoe,ek ht nie onnodig by die hys gebly nie. Ek het na my moeder omgesien. Die feit dat daar 2 goed gepraat was,maak my baie ongelukkig.

0
Replies (1)
Edcon
Edcon's reply16 Nov 2015, 09:05
Official
Hello CarlaVK,

Thank you for bringing the above concerns to our attention.

Please be advised that your query has been escalated to our regional credit office for further assistance. Our management team will be in contact with you to address all concerns raised and provide transparency in regards to your account status.

Please find below reference number for this query:
***/GO
Should you need any further assistance please do not hesitate to contact us on the number below.

Kind regards,
Customer Experience Team.
Call Centre: ***