LJ
Louise J
1 reviews | Active since Dec 2021
29 Dec 2021, 09:01
Swak diens.
Dwayne Schrader Ecolec Solar Electrical Solutions George. Ek wag nou al Drie maande vir my COC en Faktuur. Na verskeie oproepe WhatsApp en eposse. Daar is geen verskoning nie. Jy het Drie opsies. Twee epos adresse en jy kan dit pdf na my foon. Wat die sonpanele aanbetref het jy my ook mislei. Of was dit nou uit onkunde? As jy daarop wil reageer doen dit hier. Ek kan ook nie my inverter se waarborg registrasie op****r nie?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)