LB
Louis B

1 reviews | Active since Mar 2022

07 Mar 2022, 10:52

Swak diens

Dwayne Schrader kom nie sy beloftes na nie. Ek wag nou al 6 maande vir my CoC en al wat ek kry is beloftes. Ek het al twee klagtes van 'n INverter wat nie reg werk nie by hom aangegee en ek kry geen antwoord nie. Louis B.

0
Replies (0)