RJ
Rene J

1 reviews | Active since Aug 2012

18 Jun 2021, 13:44

Eclipse Vanderbijlpark......nie bevoeg om hulle werk te doen waarvoor hulle kwoteer nie.

Pasop maar vir die ****rakteur. Praat baie, kwoteer en as die werk gedoen word is dit so skeef en krom, niemand wil sy gemors regmaak nie. Het hulle al 3 keer terug geroep.....hulle kan self nie hulle gemors reg maak nie. Kry maar van die begin af die beter mens al is die ander duurder.....

0
Replies (0)