BC
Belinda C

1 reviews | Active since Jun 2015

22 Jun 2015, 09:34

Motor assessment

Wat 'n wonderlike ervaring. Toe ek vanoggend by Easy way kom, was die personeel baie vriendelik. Richard , Chris en Yolanda het my baie vriendelik ontvang. Ek het goeie diens ontvang en is baie tevrede. Die ontvangsarea en die res van die perseel is baie netjies en skoon. Ek het sommer tuis gevoel.

0
Replies (1)
Easyway
Easyway's reply23 Jun 2015, 13:13
Official
Hello Belinda Cremer,


Thank you for your compliment.

We will make sure to inform them and the management team about your positive feedback, we are sure they will appreciate it.

Enjoy the rest of your day.

Kind Regards
The Easy Way Team

Best regards,