1 reviews | Active since Oct 2024
Die topper het regtig 'n groot verskil gemaak! Na my rugoperasie kon ek nooit sonder pyn slaap nie, en ek het alles probeer. Ek het die Easy Sleep-topper op Facebook gesien – ek was skepties, wat verstaanbaar is, maar ek slaap nou al ses maande op my topper sonder enige pyn. Selfs die dokter kon nie die resultate bied wat Easy Sleep gedoen het nie. Dis 'n ongelooflike verandering – ek kry elke aand 'n goeie nagrus. Dit is n baie goeie gehalte topper met a high density foam wat nie plat val nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.