iS
issie S

1 reviews | Active since Sept 2017

14 Sept 2017, 08:57

BEST SERVICE EVER

hulle is by ver die beste mense om mee besigheid te doen. Ek sal hulle aanbeveel vir enige iemand wat mense soek wat hulle werk doen en n mens met vetroue en respek behandel hulle is die vriendlikste en die mees bedagsaamste mense wat jy sal tee kom die wereld kort meer van sulke vriendlike mense ek will net baie dankie se aan Ian en jou span wat mens laat glo dat daar wel goeie mense nog oor is in hierdie wereld baie baie dankie

0
Replies (0)