CH
Chris H
1 reviews | Active since Feb 2023
09 Feb 2023, 17:22
Puik diens deur East Rand Solar
Dankie Nicky en Jeandre vir vinnige, professionele diens teen 'n billike prys. Ek het twee 'split' sonar warmwaterstelsels (geysers) by julle bestel en julle het betyds op die ooreengekome dag die instellasie flink afgehandel. Ek sal jul dienste hoogs aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)