JW
Jacques W
1 reviews | Active since Aug 2020
21 Dec 2021, 13:46
East Rand Solar#1
Het vriendelike en puik diens gekry met installasie van Solar Geyser. Hul kwaliteit van werk en produk wat hul installeer is van n hoë gehalte. Hul stap regtig die ekstra myl vir die kliënt. Dankie Nicky en span.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)