1 reviews | Active since May 2010
Very Bad Customer Service
Ons het 'n caravan December 2021 by Toy Carelsen gekoop. Sy admin en beloftes is horibaal. Ons moes self vir die lisensie betaal, ons het op email en whats app en 'n telefoon oproep paar keer gevra vir die copy van die natis om die caravan te registreer, en moes toe die eienaar van East Rand Caravans bel om iets reg te kry. Toy het nogals gebrag oor hoe besig dit is en als...maar hy het allankal sy komissie gekry toe het ons nog nie eers 'n email of niks gekry nie, bel net elke keer dan weet hy nie eers met watse klient hy praat nie. Ons het eers in Mei ons lisensie gekry. Dis Junie...6maande later en ons het nogsteeds nie ons refund vir die lisensies wat ons self betaal het, na ons dit met die koop ook betaal het, gekry nie. Nie eers 'n reply op mail of whats app niks nie. Kliente diens is glad nie vir hulle belangrik nie.
