MC
Margaret C

1 reviews | Active since Apr 2015

09 Apr 2015, 07:40

Poor Public relations and customer service

Ek wil complain oor die gedrag, maniere van Mpho. <br> <br> Ons was baie goed gehelp van die mans mense by die hek. Hulle was verskriklik vriedelik, hulpsaam en fliks. Ons het plek gekry maar dit was direk in die son, terwyl daar ander plekkies rond was met skaduwee. <br> Ons het in elk geval uitgpak en gesttle. Ons het later uit gery Spar toe en toe ons terug kom, het ons so lang tou van kare kry staan. Die tou het verskriklik stadig beweegnen toe ons security vra of ons nie ander hek kan gebruik wat ons gevbruik het om uit gekom, het hulle gese die manager wil dit nie meer allow. ons moet in die lang tou staan van mense wat qeue om te betaal. Daar was nog omtrent 5kare met ons sin wat alreeds betaal het en net wou in gaan. Toe ons uiteindelik by die betaal punt kom het ek die outjie agter die venster gevra of ons dalk kan skyf na 'n beter spot naby 'n boom want daar was op daai stadium baie plekkies wat nie geneem was. Toe staan Mpho voorent toe, gruip die slip uit my man se hand en antwoord highly offensive en met 'n baie horrible attitude ons het nie gebook en ons kan loop as ons nie gelukkig is. Wie dink ons is ons, ons moet nie kanse kom vat. Ek was geshock, offended en horrified.

0
Replies (0)