eS
eliza S

1 reviews | Active since Oct 2017

11 Oct 2017, 10:05

Slegste Diens ooit als n Leeun,***** en geld maak storie

Was genader deur E60 om website, en google listing te doen deur hul. Met die grootste beloftes dat die website die mees ongelooflikste sal wees en als sal in n oog wink gedoen wees. Die web hosting vir 12 maande kos my R1440.00 , Google Listing kos my R700 (wat n gratis diens veronderstel is om te wees) , Website Design, Domain Registration en Web Domain Transfer R3550.00 . Profensionele Foto's Wat ek tot en met vandag toe nog nie gekry het nie kos R1200.00. So al te saam kos die hele Leeun my al R6890.00 en ek het niks om te wys nie. Oproepe , boodskappe word nie beantwoord nie. Word heel tyd onduik.

0
Replies (0)