EW
Elsa W
1 reviews | Active since Jun 2021
22 Mar 2023, 12:36
Duster Dollies is uitstekend!!
Baie dankie vir Dot en haar span wat al vir meer as n jaar my huis so mooi skoon maak. Julle maak my 'working from home' so n plesier! Toe ek die einde van laas jaar terug dink oor alles waarvoor ek dankbaar was in 2022, het julle eerste in my gedagtes op gepop!! BAIE DANKIE!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)