MB
Melinda B

1 reviews | Active since Jan 2012

05 Oct 2023, 14:17

Charlien en haar span is baie deeglik en maak baie goed skoon

Charlien en haar span is baie deeglik en maak baie goed skoon. Hulle het vandag selfs my beddens skoon oorgetrek. Alles was netjies en op hul plek. Ek kan regtig nie kla nie en beveel hulle by al my vriende aan.

0
Replies (1)
Duster Dollies
Duster Dollies's reply05 Oct 2023, 14:29
Official
Dankie Melinda. Ons waardeer die 5 ster review. Ek stuur die boodskap aan vir die span. Dankie Charlien en span.