MB
Melinda B
1 reviews | Active since Jan 2012
28 Jun 2023, 16:50
Charlien en haar span is baie deeglik en maak baie goed skoon
Charlien en haar span is baie deeglik en maak baie goed skoon. Hulle het vandag my yskas uitgepak, uitgewas en weer alles terug gepak. Ek kan regtig nie kla nie en beveel hulle by al my vriende aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Duster Dollies's replyOfficial
28 Jun 2023, 17:04Hi Melinda,
Dankie vir die 5 ster review. Ons waardeer dit regtig baie. Charlien en haar span doen goeie werk dankie.

Duster Dollies's reply28 Jun 2023, 17:04
Official
Hi Melinda,