EW
Elsa W
1 reviews | Active since Jun 2021
18 Apr 2023, 12:57
Baie dankie vir Dot en haar span wat al vir meer as n jaar my huis so mooi skoon maak
Baie dankie vir Dot en haar span wat al vir meer as n jaar my huis so mooi skoon maak. Julle maak my 'working from home' so n plesier! Toe ek die einde van laas jaar terug dink oor alles waarvoor ek dankbaar was in 2022, het julle eerste in my gedagtes op gepop!! BAIE DANKIE!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Duster Dollies's replyOfficial
18 Apr 2023, 13:39Baie dankie Elsa. Dot en span is n staatmaker. Dankie Dot en span vir die goeie werk.
Duster Dollies's reply18 Apr 2023, 13:39
Official
Baie dankie Elsa. Dot en span is n staatmaker. Dankie Dot en span vir die goeie werk.
