HP
Hendrina P
1 reviews | Active since Apr 2022
29 Apr 2022, 17:05
DURBELL PHARMACY TYGERVALLEY
Durbell Apteek (Medicarehealth) Tygervallei het die treurigste personeel denkbaar. Die telefoniste en aptekers is pateties. Hulle antwoord nie hul fone nie en bel nie terug nie. Last lewer my medikasie nie af wat vooraf bestel is nie. Ek sukkel al twee dae met Esme en Anka. IRENE is regtig die enigste apteker saar op wie ek kan vertrou. Sy, IRENE, behoort as bestuurder daar aangestel te word dan sal die diens dalk verbeter. Swak, uiters frustrerende swak diens by ander telefoniste en aptekers. Hulle behoort hulle te skaam.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)