SH
Simone H

1 reviews | Active since May 2020

16 Nov 2022, 11:21

10/10

Dankie Duratec in Boksburg vir julle amazing diens.

Ek het Inverter en Batteries nodig gehad vir werk en met Loadshedding het hulle alles soveel makliker gemaak!

Diens is vinnig en mense is vriendlik!!

Groete Simone x

0
Replies (0)