LL
Linda L

1 reviews | Active since Jul 2022

23 Jul 2022, 07:56

Die ekstra myl

Professionele en vriendelike diens met kwaliteit vakmanskap! Marc Fouche en sy span stap daardie ekstra myl met grasie!

0
Replies (1)
DuraMaster Outdoor
DuraMaster Outdoor's reply23 Jul 2022, 18:46
Official
Hi Linda - baie, baie dankie vir die kompliment!, asook vir die tyd en moeite wat u geneem het om u welkome boodskap op hierdie publieke platform te plaas, sal ook vir staflede aangee. U tevredenheid is al wat tel in ons boeke, geniet die seile in die jare waat kom, en laat gerus weet wanneer julle ons weer nodig het. Die beste van groete, MarcF en span DuraMaster Outdoor.