1 reviews | Active since Nov 2020
Dunmar Sekuriteit is seker die ***ste sekuriteit maatskappy in die land.Hulle stuur nie meer reaksie voertuie uit,tel nie hulle fone op en die ergste van als.Hulle stel mense aa onder vals intensies en weier om hulle te betaal.Sukkel al 3 maande om salaris uit hulle te kry Al wat hulle doen is om weg te hardloop en die probleem te ignoreer.Hulle is n klomp sklems.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.