1 reviews | Active since May 2016
Merrell Men`s Ridgeway Hiking Boot
<p>Ek het die skoene gekoop aanlyn en vir dit betaal R1649.00 Toe die boks hier aankom en ek dit oopmaak was die prys op die boks gewees 1549.00</p> <p>Wil weet hoekom ek meer moes betaal as waarvoor die skoene gemerk is?</p>
Good day Eliz-Marie
Thank you for your feedback. We have p***ed your feedback on to the team who will be looking into this. They will be in touch with you as soon as possible to ***ist.
Kind regards,
The Sports Operations Team

Ok van dag is 8 Junie 2016, die complaint is al 1 Mei 2016 gedoen. Steeds het ek geen diens gekry nie. Gaan iemand so gaaf wees om n tiepe diens aan my te verskaf om te se hoekom ek meer moes betaal, as wat die skoene geprys was.
EK moet se mens kan nie kla oor julle diens nie, WANT DAAR IS GEEN DIENS NIE.
Hel julle is uiters swak.

We’re looking into this and will make sure that someone gets in touch as soon as possible. We apologise for the wait, and we’ll make sure this doesn’t happen again.
Thanks,
The Sports Operations team

ek het al te veel die belowe en belowe boodskap gekry, julle kom nooit terug na kliente toe nie. weet nie hoekom julle die moeite doen om nog so boodskap te stuur wat julle in elkgeval nie nakom nie.

Good day Eliz-Marie Barnard