WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

18 Aug 2023, 07:39

Web Sporing werk nie.

Web Sporing werk nie. By navraag was ek nie in die taal van my keuse ingelig oor die vordering van die pakkie. Die terugvoer was stadig. Dit is disrespekvol en rassisties om nie die klant/ kliënt te antwoord in die taal vd klant/ kliënt se keuse. In Suid-Afrika was pro Engels sprekendes anti-Afrikaans sprekended nog altyd rassisties sedert die 1800's rassisties teenoor Afrikane. Algemene probleem in baie Suid-Afrikaanse besighede rasisme.

0
Replies (1)
DSV Road
DSV Road's reply18 Aug 2023, 11:25
Official
  Good day   We sincerely apologize for the level of service that you have received and for the inconvenience caused. We have sent your complaint to the relevant team for investigation.  They will be contacting you shortly to resolve your delivery query or attend to your query requirements.  Kind Regards, DSV Management