WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

09 May 2024, 12:55

Uiters swak diens!

CCD koeriers het 3 dae geneem om my ABSA Krk kaart af te lewer - baie profesioneel. Sover het ek nog niks van DSV gehoor nie. Hulle het 8 dae gevat om my ABSA debiet kaart by die Sunwardpark banktak af te lewer, waar ek op onvriendelike wyse onprofessioneel ontvang is en diens ontvang het deur Engels sprekende personeel. Ek was ook nie in die taal van my keuse ingelig oor die status van my kaart die vorige aand nie.

0
Replies (1)
DSV Road
DSV Road's reply09 May 2024, 13:07
Official
Good day  
 
We sincerely apologize for the level of service that you have received and for the inconvenience caused. 
We have sent your complaint to the relevant team for investigation. 
 
They will be contacting you shortly to resolve your delivery query or attend to your query requirements. 
 
Kind Regards, 
DSV Management