1 reviews | Active since Aug 2018
Slegste diens in Suid Afrika
Goeiemore Ek weet regtig nie meer hoe om kliente diens uit die Courier maatskappy te kry nie na 3 keer wat hulle gese het hulle is jammer vir die ongerief en weereens n afspraak bevestig het het hulle weer nie opgedaag met my pakkie nie,
Dis die swakste diens ooit veral vir n Courier maatskappy. MTN moet dit dalk oorweeg om van n ander maatskappy gebruik te maak as hulle kliente wil hou.
Good day Yolanda,
We have someone in the relevant team working on this query and has contacted you. We will ensure to have this sorted as soon as possible.
Kind regards
DSV Management
Good day Yolanda,
We have someone in the relevant team working on this query and has contacted you. We will ensure to have this sorted as soon as possible.
Kind regards
DSV Management