PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

10 Jun 2019, 19:49

Wys kanaal ook in die menu aan

In die eerste plek kan julle gerus by Super sport menu die kanale wys waar jy kan sien watter kanaal jy moet na s***el. bv. Rugby wys julle soos die onder 21 die tyd aan maar nie die kanaal nie.nou moet jy na elke kanaal van 201 tot 214 blaai om te kuk op watter kanaal die rugby onder 21 gaan uitgesaai word.

0
Replies (0)