Uiters Swak Diens
<p>Bel Multi Choice en doen aansoek vir nuwe paket R949.00 per maand. Wag vir hul om my terug te bel. 4 dae later bel ek weer en weereens wag ek vir terugbel. Week later bel hulle terug en gee terugvoering, sal terug bel binne 24uur. Nou ja na 24 uur kry ek n oproep en se ek sal nuwe dekodeder kry so binne 5-7 werksdae. Na n uitval oor die foon kry ek dit na 2 werksdae. Met n gesukkel kry ek installeerders en ondervind dat die dekordeerder foutief is. Na vele gesukkel sit ek met n stukkende dekordeerder en sukkel om n nuwe een te kry. So ja nou gaan ek als kanseleer.... "After service, no service" </p>
Geagte Nicolette-Geldenhuys Meyer
Hiermee bevestig ons dat ons u e-pos ontvang het. Terugvoering sal so gou moontlik aan u gestuur word.
Die uwe
MultiChoice Navrae Span
Geagte Nicolette-Geldenhuys Meyer
Hiermee bevestig ons dat ons u e-pos ontvang het. Terugvoering sal so gou moontlik aan u gestuur word.
Die uwe
MultiChoice Navrae Span
Geagte Nicolette-Geldenhuys Meyer
Soos en met ons telefoniese gesprek, hiermee bevestig ons dat u probleem was ge-eskeleer na die afdeling wat met die DPP paaiement plan rekeninge werk om u terug te s***el om u Explora dekodeerder probleem uit te sorteer. Informasie was gegee dat hulle het alreeds n nuwe dekodeerder aan u gestuur met die koerier.
Indien u enige verdere hulp nodig voelvry om ons te ****ak.
Groete
Nesta