WJ
Willie J

1 reviews | Active since Oct 2014

27 Sept 2015, 09:27

UITERS SWAK DIENS

Ek is al jare lank 'n intekenaar van DSTV en het nog NOOIT problem gehad tot nou toe nie. My debiet order gaan elke keer getrou af. Ek het onlangs verhuis en het gesukkel met my PVR installasie en het Monique Jones my BAIE MOOI gehelp op Facebook. Dit is egter net daar waar die goeie diens opgehou het.<br> In die afgelope week het ek gevra dat my debietorder datum verander word van 20ste na 29ste (my betaling was reeds die 20ste September verhaal wat reg is) Toe kry ek 'n e-pos wat aandui ek moet R220 betaal a.g.v die verskil in datums. Ek het toe net 'n e-pos terug gestuur en gevra vir verduideliking en ook my en Monique se gesprek op Facebook aangehaal. Elke keer kry ek iemand anders wat \reply"en nie een van hulle het die e-pos reg gelees nie!! Vanoggend moes ek by my ma-hulle verneem die DSTV is af. Ek het dadelik rooi gesien want dit se vir my die klomp mens by DSTV doen nie hulle werk nie!! EK het op die internet gaan kyk en gesien ek moet skielik R49.38 betaal. Ek het toe R100 inbetaal wat ek voel nie reg is nie"

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply30 Sept 2015, 08:41
Official
Hello willievj,

Thank you for taking the time to contact us. We acknowledge receipt of your query and will be in touch directly with you via the contact details on record.

Please note that we are experiencing high contact volumes. While we strive to address your query within 24 business hours, you may experience delays. Please bear with us.

We apologise for the inconvenience.

Kind regards

MultiChoice Team