1 reviews | Active since Aug 2010
Uiters ***
<p>Ek moet maar weer R844 betaal want hulle kry nie my betaling *** weet waantoe die betaling gaan as dit by die bank af is deur hulle website</p> <p>Ma daar is geen ander kompetisie vir hulle. Ten minste gee hulle vir die dom mense 'n werk</p>
Geagte Philip
Dankie vir u pos, terugvoering sal aan u gestuur word so gou as moontlik.
Die uwe
MultiChoice Span
Best regards,
Geagte Philip
Dankie vir u pos, terugvoering sal aan u gestuur word so gou as moontlik.
Die uwe
MultiChoice Span
Best regards,
Dankie, jmr oor die taal Ek is net so frusteerd want probeer nou al 3 weke om op te los. Hoe edit ek die post op hello peter?
Dankie, jmr oor die taal Ek is net so frusteerd want probeer nou al 3 weke om op te los. Hoe edit ek die post op hello peter?
Het jy geweet julle moet my actually terugvoering gee? Weet jy wat terugvoer gee is???
Het jy geweet julle moet my actually terugvoering gee? Weet jy wat terugvoer gee is???