1 reviews | Active since May 2016

05 Nov 2018, 11:21

Terrible Service

Ons het BAIE swak diens ontvang van DSTV 911. Hulle het extraview kom install by my huis en dit heeltemal verkeerd install. Na 'n week se wag het hul terug gekom om die "fout" reg te maak. Daai selfde middag het dit nogsteeds nie gewerk nie. My vrou het toe al die decoders na dstv toe gevat en die decoders gebypass sodat dit werk. Ons het nou 'n nuwe decoder en nuwe installeerders gebruik wat nou al die kabels oor moet doen oor die kabels nie reg gedoen was nie. Toe ek DSTV 911 bel toe is hy so ongeskik met die instaleerders en sit die foon in my oor neer. Ek het hom betaal vir arbeid en kabels wat nou van voor af gedoen moet word. Hy se vir my dat die mense huidiglik by my huis nie weet wat hulle doen nie. https://www.facebook.com/dstv911petoria/

0
Replies (0)