dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

06 May 2019, 01:45

SWAKSTE DIENSLEWERING ORGANISASIE

Net so 'n gemors maatskappy wat behoort te boikot word oor hul eerder besig is om ghoemas besig te hou, as om kliente op te volg wat klagtes het oor swak dekodeerders wat steeds aanhou tyd verloor as jy jou Dstv aanhou en dan probeer ktk watter program op 144 is, dan moet jy jou dekodeerder afs***el en weer aans***el en steeds 5 min sukkel om dalk te kry dat kanaal 144 op datum is op wat wys en waar die program vasgesteek het die vorige nag, hou op om sms'e te stuur van betaal nou, probeer eerder die klient diens te lewer waarvoor jy maandeliks betaal en soos Munisipaliteite is en GEEN DIENS lewer houding aan te neem, so terloops ek dink dis tyd dat mense DSTV ook moet begin boikot soos wat jul boikot, ek wil KOTS elke maand as mens jul moet betaal!!!

0
Replies (0)