dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

16 Mar 2019, 17:44

SWAKSTE BETAAL KANAAL 144

Die Maatskappy wat mens elke maand 'n *** sms stuur oor betaal jou DSTV of dit word afgesny!!!!!MAAR back at the ranche, my dekodeerder bly heeldag aan, s***el nou vanaand jou TV aan en kyk waar is Kanaal 144 se tyd op Info , vorige nag bv se 23:45 en daai tyd se program, s***el oor na bv 137, dan wys dit reg, maar gaan terug 144 toe, dieselfde tyd van laasnag wys, ek moet die dekordeerder omtrent 3 x afs***el en aans***el todat 144 dalk regte tyd en program wys, DSTV volgende keer voor jul my weer sms stuur, maak eers jul *** reg met 144 voordat jul sms stuur vir 'n opbetaalde rekening wat nie agterstallig is en op datum betaal is, jul herhalings op 144 maak dit juis nie nou die hotste kanaal nie. Mens raak G@TVOL vir swak diens!!!!

0
Replies (0)