1 reviews | Active since Oct 2023
swak diens van dstv
Ek her na 18 Jaar n nuwe decoder van dstv moes insit, die 25/8/23 is ek ma Randburg Multi choice om my decoder te gaan omruil, min het ek geweet dat die our decoder nice were meet bestaan, werk nie were met n kaart meer nie, ek neem toe n "compact plus" uit, kanselleer my ou decoder, hul belowe dat teen 4 uur die nuwe instellasie gedoen sal word, well .....so hey die hele dag verby gegaan, die 26ste Augustus 4 uur die Saterdag middag toe word die instellasie gedoen, Maandag die 28ste Augustus word my dekodeerder afgesit, iemand by Multicoice in Randburg doen nie hul werk nie, ek s***el daadie dag 4 maal om weer te vra dat my ou dekodeerder gestop met word en die nuwe een geaktiveer moet word, nadat ek myself elke keer moet herhaal aan die kliente diens persoon wat antwoord want elke keer is dit n ander persoon wat die oproep neem, most ek myself net herhaal. So word my dekodeerder aanges***el ek betaal elke maand stiptelik, meeste van die tyd 2 of 3 dae voor die einde van die maand. My paaiement om te betaal toe einde van Augustus is R729., ek betaal 1ste september R750, so gaan ons aan met die maand op 29 September jetsam ek weer R750, op 7 Oktober word my dstv afgesit, ek s***el die Saterdag 12 uur om net weer uit te vind dat al my verduidelikings op die 28ste Augustus net verniet was, my ou dekodeerder is NOOIT gekanselleer nie, ek word elke keer wanneer hul my dstv aansit dan debiteer hul my rekening met her aansluiting fool, die 7de Oktober praat ek met 4 persone end moet my elke keer herhaal way die probleem is, teen 4 uur die middag is my dstv nog steeds af nadat daar aan my n belofte gemaak is day my rekening reg gestel Sam word, ten wonder na 4 uur word my dstv aangesit en ek het met Urily gepraat by kliente diens, st belowe dat my rekening get rekonsillieer Sam word ek die nodige regstellings gedoen sal word. Vanoggend omstreeks 11uur word my dstv WEER afges***el, sit kos my WEER geld om Multi Choice te s***el, eers word ek deurgesit na die verkeerde persoon....die "sales" department, nadat ek WEER my herhaaldelik moet herhaal wat my probleem is, moet ek WEER s***el om by n persoon uit te kom hierdie keer by iemand wat my problem aanhoor en toe word die room food gedruk. Ek s***el weer en kom uit by Phesemulani, ek herhaal my held stories San haar sy sit my op "hold" en so sien ek dat hul my dstv aansit, sy kom toe terug na my en verseker my dat my rekening deurgegee is om die regte regstellings te doen. Intussen wag ek nou om te sien dat my rekening herstel gaan word. So en rapporteer dit want ek dink iemand down nie sy werk nie of is onbevoeg om rekonsilloasie te doen op my rekening.
We acknowledge receiving your complaint and we are attending to it. Feedback will be communicated as soon as possible.
Kind regards,
DStv: Hello Peter Team
We acknowledge receiving your complaint and we are attending to it. Feedback will be communicated as soon as possible.
Kind regards,
DStv: Hello Peter Team
