RS
Randall S

1 reviews | Active since Jan 2016

08 Jan 2022, 09:49

Swak diens van Dstv

Ek kan nie sien hoe mense nog Dstv wil he nie. Dstv kan nie n mens help as n mens n probleem het nie. Hulle mens is net daar vir n werk en vir die geld en dit is waar dit bly. Die heel swakste diens ooit. Moes al die decoder terug vat en raai wat die probleem is nog steets daar en nog meer.

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply08 Jan 2022, 11:02
Official
Hi Randall,

We acknowledge receiving your complaint and we are attending to it. Feedback will be communicated as soon as possible. 

Kind regards,
DStv: Hello Peter Team 

Best regards,