hL
helena L

1 reviews | Active since Mar 2012

01 Feb 2016, 21:43

swak diens met oordrag van dekodeerders en rek

Ek is baie teleurgesteld met die diens van DSTV, my man is die 6de Nov 2015 oorlede ek het +- die einde november die nodige dokumente om die 2 dekodeerders oor te plaas op my naam en rekening gaan inhandig by Rustenburg tak maar nie 'n afskrif gekry nie iemand het dit die 11de desember ontvang. van voor einde desember tot en met verlede week is die 1 dekodeerder seker al 4 keer afgesny. elke keer het ek gebel en elke keer moes ek die storie oor en oor vertel. verlede week het hulle die 1 in rustenburg weer afgesny en ek het weer gebel ek het kwaad geword want vir my is gese ek moet weer die nodige dokumente gaan ingee. ek moes die volgende dag weer ingaan na hulle kantore in rtb. hulle het my gese dit vat ongeveer 30 dae om die geld oor te plaas na my rek ek moes daar weer oor 'n R1000 btl om die 1 dekodeerder in RTB aan te kry. Ek het gister terug gekom na mosselbaai en my dekodeerder is af gesny en vandag die tak in George gaan sien die vrou het gese my dekodeerder in mosselbaai is nou aangesit toe ek by die huis kom is hy nog steeds af. ek het hulle vanaand weer gebel wat hulle vir my gese het ek moet die nodige vorms more weer instuur om die 1 dekodeerder nog oor te si

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply12 Feb 2016, 12:10
Official
Hello mooinooi,

Dit is met leedwese dat ons leer jou onaangename ervaring in die hantering van jou versoek deur ons MultiChoice agent en die vlak van diens wat jy ervaar in hierdie verband.

Ons bedoeling is beslis nie om 'n sub-standaard diens aan ons kli?nte te verskaf nie. Trouens, ons ***us is om die beste ervaring aan ons kli?nte te voorsien in al hulle handelinge met ons.

Ons bevestig dat die verandering van eienaarskap suksesvol voltooi is en dat die krediet verskuif is na jou rekening, soos versoek.

Weereens aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat jy kan ervaar in hierdie verband.

Indien u enige verdere hulp nodig kan jy hulp vra by enige van hierdie kanale:

-Die Dstv Forum op www.dstv.com
-Twitter @ DStvCare
-Facebook / DStv

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons diens mislukkings uit te wys.Ons streef voortdurend daarna om ons diens te verbeter, terugvoer soos joune is baie waardevol.

U ondersteuning, en die van all ons kli?nte, is vir ons belangrik.

Die uwe
Rupert