1 reviews | Active since Apr 2020
Swak diens
Goeie more...ekt omtrent 3jaar gelede n Explora Price lock ****rak by DSTV MultiChoice uitgeneem en n debiet order geteken sodat hul elke maand die paaiement kan verhaal van my bank rekening. Na 2jr toe my ****rak verval het...het ek na MultiChoice in Bethlhem gegaan om my subskripsie te stop met DSTV... ekt sie dame gevra of ek enige geld nog skuld op my rekening...syt het vir my gese nee daar is geen bedrag uitstaande nie. Nou toe ek weer my DSTV wil aansluit, moet ek uitvind dat ek meer as n R1000 skuld en oor R2000 moet betaal om weer te kan aangaan met DSTV!!!.... waar kom dit vandaan????? Maak nie sin nie!!!.... hulle het beheer gehad van die debiet order om geld te vat wat hul moes...????? Help asb???? Dankie Amanda my DSTV kaart nr is ***
