1 reviews | Active since Mar 2019
Ons het laas jaar n pricelock Explorer uit gevat by Multichoice...hulle vir ons gese ons gese dit moet met n debietorder af gaan....ons paaiement 994.00 saam met insurance...november 2018 trek hulle af R1199.04...Desember R1545.00..bel hulle...ons kry die 28 ste geld...hulle wil he debietorder moet eers 6de van nuwe maand af gaa....vertel my die eksta is vir koste.....ok Januarie 2019...debietorder 994.00...Februarie debietorder R2813.03...ek praat met iemand op hul dstv eers bel ek vertel my ek 3 decoders...ek praat met n persoon op hulle messenger blad...sy kyk se hulle moet my refund R1731.03..maar ek moet n paar dae wag...ek gaan bank toe bank refurse die hele debietorder bedrag ek betaal 1000.00 r by pick a pay in vir my decoder....die aand betaal dstv die bedrag van 1731.03 weer in my rek....ek gaan betaal dit terug in hulle dstv rek....kry sms van n ander messenger nr. Ek moet nog R170.00 r inbetaal....wil debietorder kanselleer en self betaal hulle vertel my ek kan nie....ry sondag na dstv kantoor komputer wys ek 635.00 voor uit betaal....ek messenger selfde persoon hulle se die bedrag van R2812.03 wys nie op die skerm....dit is op my foon waar dit af gegaan het ek vra hoekom moet ek so baie betaal kan hulle my antw....sy se thank you. En nog niks weer gehoor....
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.