1 reviews | Active since May 2016
Elke keer as ons load shedding het is die programme en kanale hoopeloos.Ek druk die knoppie Sport Active dan gee dit my net twee sportsoorte.Reboot ek die dekodeerder dan gee hulle meer maar onder andere gee hulle tout de France en by krieket twee spanne proteas en IPL wat lankal verby is. Moet asb die rek ens,ens vra of my s***el nie. Sort julle GEMORS SELF UIT. N Ander aspek is live scores .Dit vat julle ook n ewigheid en soms is die wedstryd lankal verby voordat julle live scores gee. Die person wat dit moet up to date bring vat hy elke uur n breek voordat hy dit op datum bring. Regtig dit is pateties vir wat jy kry en al die geld wat jy maandeliks moet betaal. nog n ding ,hoekom word alle nuwe series op n Maandag met die selfde slot as ander programme begin.kan julle nie series op ander dae laat begin nie,hoekom almal op n Maandag.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.