EK
Elna K

1 reviews | Active since Oct 2016

19 Dec 2019, 14:37

Slegte Diens Van Pricelock

Ek het slegte diens van DSTV pricelock ontvang. My explorer was afgeleve op 7 Desember en na ek klomp keur vir multichoice gebel het, het niemand terug gebel nie , die installeerder het ook nie gekom nie. ek het die *** nommer ges***el en hulle het toe vir pricelock ge****ak maar tot hierdie oomblik het niemand van pricelock my terug gebel nie. ek voel nou ek moet dit net kanseleer want ekt nog nooit sulke slegte diens ontvang nie.

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply19 Dec 2019, 21:31
Official
 Dear Elna, 

We acknowledge receiving your complaint and we are attending to it. Feedback will be communicated as soon as possible. 

Kind regards, Dstv: Hello Peter Team