Slegte diens
<p>Ek het hoeveel keer gesms vir die "price lock " na ñ julle paar dae het hulle my ge****ak. Het met my die proses begin en gesê ek kwalifiseer. Ons het die lys begin in vul en gesê ek moet aan hou hulle kom nou trug na my toe. Was sekker maklik 5 tot 10 min wat ek aan gehou het toe gaan die lyn dood en tot vandag toe het niemand my weer ge****ak nie. Toe ek die ander dag hulle bel en met hulle praat toe sê hulle die vorm is nie volledig nie en die persoon moet my trug bel wat die vorm begin voltooi het. Nog steeds niks dit is nou al sekker meer as ñ maand al. Ek kan sekker nie kla oor diens want daar is nie diens.</p>
Dear Johan
We acknowledge receiving your complaint. Feedback will be communicated to you shortly.
Kind regards
DStv Hello Peter team
Best regards,
Dear Johan
We acknowledge receiving your complaint. Feedback will be communicated to you shortly.
Kind regards
DStv Hello Peter team
Best regards,
Ek wonder wat beteken "shortly" want niemand het nog trug gekom nie !!
Ek wonder wat beteken "shortly" want niemand het nog trug gekom nie !!
Dear Johan Venter
Apologies for the delay.
We have forwarded your complaint to the PriceLock team for further assistance. They will be in touch as soon as possible.
Regards
Elna
Best regards,
Dear Johan Venter
Apologies for the delay.
We have forwarded your complaint to the PriceLock team for further assistance. They will be in touch as soon as possible.
Regards
Elna
Best regards,